Tag #OnsTuisReveria

Ons Tuis Riviera – Update

main-image

Met opregte dankbaarheid en waardering Wat ‘n ongelooflike voorreg om terugvoer met julle te deel oor die vordering van die Borg-’n-Kamer Projek by Ons Tuis Riviera. Die kamers is geverf – en dit lyk pragtig! Hierdie verandering sou eenvoudig nie…

Ons Tuis Riviera

Crystal Paints is trots om deel te wees van ‘n spesiale projek by Ons Tuis Riviera, ‘n huis wat sorg dra vir mense met demensie. Ons begin die Borg-‘n-Kamer Projek en nooi jou uit om ‘n verskil te maak in…